Results 1 to 4 of 4
  1. #1

    Title
    Junior Member
    Join Date
    Nov 2016
    Posts
    15

    Savage Axis .223 Rem

    Hallo... groete vanaf

    Baie Warm en Droog en baie bang dit reŽn nie...

    maw uit Namibia..

    ek het omdat ek lief is vir skiet.. nee, nie noodwendig doodskiet nie, maar meer speel met 'n geweer waar ek na hartelus kan ontspan, 'n 223 Remington Savage Axis gekoop.

    Die pap plastiekkolf het my glad nie beÔndruk nie.. maar die "lekkergeit" van die geweertjie wel. Ek kan baie en goedkoop skiet en die geweertjie is baie akkuraat.

    Ek het met allerhande "boereplanne" die kolf verstewig en omdat ek moes help om 'n vleiskwota vir 'n kontrak te moes volmaak, het ek die geweertjie al hoe meer begin gebruik op groeterige wild.

    Wat 'n aangename verassing.. my handlading van 24.6 gr S-321 agter 'n 65 gr Sierra Gameking @3116 ft/sek verrig verstommende resultate..

    Ek het N$ 7000.00 vir die geweertjie betaal.. en ek dink ek het baie meer as N$ 7000.00 ontvang..

    20160117_131709.jpg

    hierdie is die groepering in duim op 100m op die skeitbaan.. dis ook my jaglading..

    Onthou net asb..

    Alle kalibers bokant .223 Remington doen alles baie beter en baie meer doeltreffend en effektiewer as die .223..

    dis nie die beste op die mark vir grootwild, langafstand jag en skyfskiet nie... maar baie beslis weet ek ook dat hierdie kaliber nie onderskat moet word nie....

    as jou skoot reg loop... dan bring jy vleis huis toe

    20161020_161114-1-1.jpgIMG-20161103-WA0003.jpgIMG_5405.jpg

    Nee... nee... dit is nie die beste jaggeweer nie.. my gunsteling is my .270 Win.. maar die .223 gaan altyd saam.. as iets verkeerd loop dan weet ek kan, as ek baie sorgvuldig en versigtig my skoot plaas, nog steeds die taak verrig

    Hierdie kaliber is dalk een van die mees oorskatte en ook mees onderskatte op die mark.. gebruik hom reg en hy stel nie teleur nie..

    en intussen skiet ek goedkoop en baie .. my skouer is nie seer nie en 'n blik kruiit gaan baie ver..

    groetnis en mooi loop

  2. #2

    Title
    Junior Member
    Join Date
    Aug 2017
    Posts
    18
    Sou jy sÍ die savage axis is die geld werd?

    Groete Andreas

  3. #3

    Title
    Junior Member
    Join Date
    Nov 2016
    Posts
    15

    hallo... nie as jy vir mooiheid gaan nie.... as jy vir akkuraatheid, betroubaarheid e

    Sou jy sÍ die savage axis is die geld werd?

    Groete Andreas


    Hallo... nie as jy vir mooiheid gaan nie.... as jy vir akkuraatheid, betroubaarheid en doeltreffende werkverrigting gaan... baie beslis.

    een versigtigheid egter... die kolf waar jou hand agter die sneller omvou is dunnerig.. ek dink daar is 'n potensiŽle swakplek.. maar die res van die geweertjie.. puik!

    20161020_182339.jpg
    gemsbok 250 m laag agter die blad


    .223 savage axis halfduim groepering senter tot senter 100m.jpg 1/2 duim groepering 100m

    hoop dit help... maar ek dink 'n beter koop is die Howa.. groete

  4. #4

    Title
    Junior Member
    Join Date
    Aug 2017
    Posts
    18
    Baie dankie. Dit help om te weet, ek kyk juis tussen die twee vir 'n goeie vlakte geweer.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •