Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lee Breech Lock Challenger Kit

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Lee Breech Lock Challenger Kit

    Hi,

    Ek wil sommer net uitvind, sou so 'n stel goed genoeg wees om te begin herlaai? (Ek weet daar moet nog dies, ens bykom)

    Ek sou verkies om nie te duur te begin nie, maar ek het ook al geleer soms is goedkoop koop, duur koop.

  • #2
    Gebruik een en nog nooit moeilikheid gehad nie.
    Laai so 200 rontes 'n jaar

    Comment


    • #3
      Dankie, dit help om te weet!

      Comment


      • #4
        Die enigste klagtes waarvan ek kennis dra is dat die hefboom se hegstuk na 'n ruk (9000-12000 pistoolrondtes?) afbreek. Daar is egter parte daarvoor beskikbaar.

        Die rede daarvoor is dat die hegstuk van 'n sagte metaal (aluminium?) gemaak word wat naderhand begin kraak, veral as die pers hard werk met geweer doppe.

        Comment


        • #5
          Ek dink dit is iets wat mens mee kan leef, daar is gewere wat se lope nie daardie aantal rontes kan hanteer voor dit vervang moet word nie

          Comment


          • #6
            Lees asb daaroor op Gunsite - daar is 'n paar gesprekke daaroor en sal vinnig die nodige antwoorde gee. Die groter geweerdoppe plaas meer spanning op die herlaaitoerusting.

            Comment

            Working...
            X