Announcement

Collapse
No announcement yet.

Ammunisie se raklewe

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ammunisie se raklewe

    Kan ammunisie oud word?

    When injustice becomes law, resistance becomes duty.
    -- Thomas Jefferson --

  • #2
    Ek wonder self.
    Het 9mm rondtes gekry by my oom wie se seun in 1982 oorsee geggaan het. Het als geskiet met geen issues. 34 jaar later.

    Ek neem aan as dit droog bly sal dit seker nog goed werk. Ek is nie n kenner nie, slegs my 2c

    Comment

    • #3
      Trol, die algemene rel is dat ammunisie kan/sal skiet solank dit veilig (droog en donker en koel) bewaar is. Sommige van die Gunsiters skiet 303- en 8x57-ammunisie van die TWO sonder probleme. Slaan 'n paar van die patrone uit voordat jy skietbaan toe gaan. As die kruit los en onverkleurd is kan jy gewoonlik mey 'n geruste hart gaan speel. Ek het 30-jaar oue .222 Sako-ammunisie gekry en hulle was nie meer kosher nie.

      Comment

      • #4
        Originally posted by Mikey View Post
        Ek wonder self.
        Het 9mm rondtes gekry by my oom wie se seun in 1982 oorsee geggaan het. Het als geskiet met geen issues. 34 jaar later.

        Ek neem aan as dit droog bly sal dit seker nog goed werk. Ek is nie n kenner nie, slegs my 2c
        Originally posted by Ds J View Post
        Trol, die algemene rel is dat ammunisie kan/sal skiet solank dit veilig (droog en donker en koel) bewaar is. Sommige van die Gunsiters skiet 303- en 8x57-ammunisie van die TWO sonder probleme. Slaan 'n paar van die patrone uit voordat jy skietbaan toe gaan. As die kruit los en onverkleurd is kan jy gewoonlik mey 'n geruste hart gaan speel. Ek het 30-jaar oue .222 Sako-ammunisie gekry en hulle was nie meer kosher nie.

        Dankie menere,

        Ek het maar net gewonder, my pa se .38 Rollie se ammunisie is 25+ jaar oud, hy gaan skiet nooit met sy vuurwapen nie
        so ek het gewonder of daai patrone nog goed sal wees vir die dag wat hy wel sy vuurwapen nog het.

        So die sleutel woorde hier is DROOG,DONKER en KOEL (dit is nog altyd in sy kluis) so dit behoort nog ok te wees.
        Maar nog beter sal seker wees om hom op die skiet baan te kry en dit uitskiet (dis nie veel nie seker so halwe boksie) en dan nuwes koop.

        (TWO) daai ammunisie is dan teminste 71 jaar oud, dis goed om te hoor.

        When injustice becomes law, resistance becomes duty.
        -- Thomas Jefferson --

        Comment

        • #5
          Neem so paar fotos, as daai ammo nog werk is dit verseker werd om ons te wys

          Comment

          • #6
            Ek sal soo maak.

            When injustice becomes law, resistance becomes duty.
            -- Thomas Jefferson --

            Comment

            • #7
              Originally posted by trol View Post
              Kan ammunisie oud word?
              I used some 9mm a few months ago which I reloaded over 25 years ago and not a single stoppage. Was stored in a plastic box in the safe..... dark and dry

              Comment

              • #8
                Ek het so maand gelede 9mm ammunisie geskiet wat 26 jaar oud was, sonder enige probleme.
                Dertien van hierdie jare het ons aan die suidkus van KZN gewoon waar die ammunisie in my vurwapenkluis gestoor was.

                Comment

                • #9
                  As ammunisie aan die ou kant raak vertrou ek dit eerder nie vir self-verdediging doeleindes nie , koop eerder nuwe ammunisie vir dit en hou die ou rondtes vir oefen , hoeveel is jou of jou pa se lewe werd ? minder as die koste van n pakkie ammunisie ?

                  Comment

                  • #10
                    met die koste van ammunisie is dit natuurlik slim om nou te koop en te spaar , dit is op die oomblik n beter belleging as geld in die bank en ek reken dit gaan vir lank so bly , dan help dit om die goed te vaccum pack

                    Comment

                    • #11
                      Stem saam as die verpakking nog relatief goed is is die kanse goed dat die ammo goed is maar ja,as jy nie seker is nie trek die punt op n ronte en kyk of kryt nog los is. Het self 9mm ammo wat tussen 20 en 30 jaar oud is GEEN probleme.

                      Working...
                      X