Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe het jou SARS jou skiet gehelp?

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoe het jou SARS jou skiet gehelp?

    Sars was gaaf genoeg om vir my die SNIPER combat holster plus IWB te koop die jaar.

    Was SARS gaaf met julle?

  • #2
    Nie hierdie jaar nie, maar hulle het die begin van die jaar vir my 'n Type 56 gekoop.

    Comment


    • #3
      Originally posted by Mic View Post
      Nie hierdie jaar nie, maar hulle het die begin van die jaar vir my 'n Type 56 gekoop.
      hulle was die begin van die jaar jou grootste vriend, maar na jou opgawe die jaar is hulle niks nie!

      Het jy al jou lisensie gekry?

      Comment


      • #4
        Ja, gelukkig goedgekeur in Mei 2015. Was baie gelukkig gewees dat myne nie een van dies is wat deur die voet afgekeur is nie.

        Comment


        • #5
          Dit is goeie nuus! Daai 56 eet seker deur jou herlaai begroting as jy pret het op die skietbaan

          Comment


          • #6
            Ek koop nuwe fabrieks rondtes @ R6 per patroon. Nie die moeite werd om te herlaai vir hom nie.

            Comment

            Working...
            X