Announcement

Collapse
No announcement yet.

6.5x55 Howa

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 6.5x55 Howa

    Hi,

    Het enige iemand ervaring met die kaliber vir vlaktewild en moontlik raad vir ammo (ek gaan herlaai, maar wil eers gewoond raak aan die geweer)?

  • #2
    Geen raad of ervaring nie maar ek het nog nooit 'n enkele klagte gehoor nie.

    Comment


    • #3
      Juis waarom ek daarvoor gegaan het. Baie mense het goeie raad gegee oor watse wapen om te kry, maar die basis van die raad was 'n geweer wat pas by jou beplande gebruik en een waarmee mens gemaklik is.

      Comment

      Working...
      X