Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gebruik van firma vir lisensie aansoek

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gebruik van firma vir lisensie aansoek

    Hi,

    Is dit nodig om 'n plek soos legally armed te gebruik wanneer mens aansoek doen vir jou vuurwapen lisensie of kan mens eintlik self die aansoek suksesvol hanteer?

  • #2
    Ek het al tien aansoeke/heraansoeke vir eie wapens gedoen op eie stoom - nie een van my eie aansoeke is afgekeur nie.

    Ek het ook al baie meer aansoeke vir ander persone geskryf / help skryf en daarvan is slegs twee tydens massa-afkeurigs afgekeur.

    Hou die motivering kort en kragtig (een of twee bladsye) en bewys alle stellings met aanhegsels.

    Comment


    • #3
      Originally posted by Ds J View Post
      Ek het al tien aansoeke/heraansoeke vir eie wapens gedoen op eie stoom - nie een van my eie aansoeke is afgekeur nie.

      Ek het ook al baie meer aansoeke vir ander persone geskryf / help skryf en daarvan is slegs twee tydens massa-afkeurigs afgekeur.

      Hou die motivering kort en kragtig (een of twee bladsye) en bewys alle stellings met aanhegsels.
      Baie dankie, aanhegsels sluit seker fotos en getuigskrifte in?

      Comment


      • #4
        Enige bewysmateriaal, bv 'n foto van ons palisade en my vergiftigde hond, 'n SAP saaknommer ens.

        Comment

        Working...
        X