Announcement

Collapse
No announcement yet.

Cerakote Groete

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Cerakote Groete

    Hallo almal. Ek is Piet, van Cerakote.co.za. Lekker om n nuwe forum te sien gebore word. Alle sterkte met hom!

  • #2
    Welkom Piet.

    Goed om jou hier te sien. Jou werk is fantasties!

    Comment


    • #3
      Welkom hier ook Piet. Ja stem saam met FC, jou werk is puik ! Sien uit na nog van jou meesterwerk in die toekoms.

      Comment


      • #4
        Dankie! Miskien moet ek een of ander tyd n paar threads begin vir kettie prikkel fotos

        Comment


        • #5
          Ja asb!! Cerakote porn!!!

          Comment


          • #6
            Welkom Piet

            Comment


            • #7
              Welkom PietvWdVries!

              Comment

              Working...
              X