Announcement

Collapse
No announcement yet.

m11a1

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • m11a1

    Goeie dag almal. Dankie vir die uitnooi wie okal my die e mail gestuur het. I nuwe lid, wat net wag vir sy liksensie om gedruk te word

  • #2
    Welkom! Jy moet maar vasbyt, die wag is nie lekker nie maar dis als die moeite werd.

    Comment


    • #3
      Welkom.

      Ek was bevooregt met my S13, vananf bevoegdheid goedgekeur is tot lisensie in die hand was, was 3 weke

      Comment


      • #4
        Welkom Blueshepherd! Deel met ons wat die vuurwapen is waarvoor jy besig is om te wag?

        Comment

        Working...
        X