Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe Lid vanaf Brakpan

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Nuwe Lid vanaf Brakpan

    Hallo Daar, Ek is Chris Booysen, ek bly in Brakpan, Net Agter die Carnival Casino.
    Ek is n Handgraveerder, en doen al J.J.Wapens van Ermelo(Musgrave) se geweer gravering.

    Het ook vir n paar oorsese kliente werk gedoen.

    Ook n Lid Van die Knifemakers Guild of S.A. en Firearm engravers Guild of America

  • #2
    Welkom CB,

    Wys ons so paar fotos van jou werk wat jy al gedoen het.

    Comment


    • #3
      More Chris, Ek doen 'n projek naby die nuwe Makro. Sal'n afspraak maak en jou vroeg in die nuwe jaar kom besoek vir kwotasies. Jou kontak no sal waardeer word!

      Comment


      • #4
        Dankie Julle,

        My Cell: 073 284 1493
        Huis: (011) 915 7054

        Pos Later Fotos.

        Comment


        • #5
          Welkom CB!

          Uitstekende graveer werk wat jy gepos het!

          Comment

          Working...
          X