Announcement

Collapse
No announcement yet.

Jaglisensies in Limpopo

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Jaglisensies in Limpopo

    Ek bly in Pta Noord en verneem graag waar ek jaglisensies in Pretoria kan koop.

    Kry jy afsonderlike lisensies vir koedoe en rooibok ?

    dankie

  • #2
    Victor, sover ek weet het jy nie jaglisensies nodig nie. Die plaaseienaar gee vir jou die nodige papierwerk, gewoonlik net voordat jy daar vertrek.

    Jagpermitte wat n mens voor die tyd moet aanvra geld gewoonlik vir skaars en beskermde wild.

    Comment


    • #3
      Hi
      Ek is plaasvoorman op n jagplaas in die verre Noord Transvaal en ons reik altyd permitte aan jagters uit met plaas se vrystellings nommer daarop.
      N paar weke gelede het hulle op TV gewys hoe hulle al die jagters van hier op pad terug Gauteng toe aftrek, boetes gee vir jag sonder permitte en alle varkvleis konfiskeer.

      Comment

      Working...
      X